Ep.03 (2021) - (Afr.) - Bewaar jouself teen die bose - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-01-20T20:00

:: ::

1Jn 5:18  Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. 
1Jn 5:19  Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. 
1Jn 5:20  En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. 
1Jn 5:21  My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys