Ep.07 - (Afr.) - Wie is'n wyse man? - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-02-03T20:00

:: ::

Jas 3:13  Wie is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon. 
Jas 3:14  Maar as julle bittere afguns en selfsug in julle hart het, moenie roem en lieg teen die waarheid nie. 
Jas 3:15  Dít is nie die wysheid wat van bo kom nie, maar is aards, natuurlik, duiwels; 
Jas 3:16  want waar afguns en selfsug is, daar is wanorde en allerhande gemene dade. 
Jas 3:17  Maar die wysheid van bo is ten eerste rein, dan vredeliewend, vriendelik, geseglik, vol barmhartigheid en goeie vrugte, onpartydig en ongeveins. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys