Ep.18 - (Afr.) - Ons lewe nie meer volgens die begeerlikhede van mense nie - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-03-14T16:00

:: ::

1Pe 4:1  Omdat Christus dan vir ons na die vlees gely het, moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, dat wie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde, 
1Pe 4:2  om die orige tyd in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgens die wil van God. 
1Pe 4:3  Want dit is genoeg dat ons die afgelope lewenstyd die wil van die heidene volbring het deur te wandel in ongebondenheid, begeerlikheid, dronkenskap, brasserye, drinkpartye en ongeoorloofde afgoderye. 
1Pe 4:4  Daarom vind hulle dit vreemd as julle nie saamloop in dieselfde uitgieting van losbandigheid nie, en hulle laster. 
1Pe 4:5  Hulle sal rekenskap gee aan Hom wat gereed staan om die lewende en die dode te oordeel. 

1Th 4:3  Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; ...

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys