Ep.19 - (Afr.) - Liefde vir God en liefde vir jou broer - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-03-17T20:00

:: ::

1Jn 4:16  En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 
1Jn 4:17  Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 
1Jn 4:18  Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 
1Jn 4:19  Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 
1Jn 4:20  As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie? 
1Jn 4:21  En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys