Ep.21 - (Afr.) - Kom, laat ons jubel tot eer van die Here - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-03-24T11:00

:: ::

Psa 95:1  Kom, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil! 
Psa 95:2  Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig! 
Psa 95:3  Want die HERE is ‘n grote God, ja, ‘n groot Koning bo al die gode. 
Psa 95:4  In wie se hand die diepste plekke van die aarde is, en die toppe van die berge is syne. 
Psa 95:5  Aan wie die see behoort wat Hy self gemaak het, en die droë land wat sy hande geformeer het. 
Psa 95:6  Kom, laat ons aanbid en neerbuk; laat ons kniel voor die HERE wat ons gemaak het. 
Psa 95:7  Want Hy is onse God, en ons is die volk van sy weide en die skape van sy hand. Ag, as julle vandag maar na sy stem wou luister! 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys