Ep.22 - (Afr.) - Laat ons getrou bevind word - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-03-28T18:00

:: ::

1Co 4:1  So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenhede van God. 
1Co 4:2  En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word. 
1Co 4:3  Maar vir my beteken dit baie min of ek deur julle of deur ‘n menslike regbank beoordeel word; ja, ek beoordeel myself nie eens nie, 
1Co 4:4  want ek is my van geen ding bewus nie. Daardeur is ek egter nie geregverdig nie; maar Hy wat my beoordeel, is die Here. 
1Co 4:5  Daarom moet julle nie voor die tyd oordeel, voordat die Here kom nie, wat die verborge dinge van die duisternis in die lig sal bring en die bedoelinge van die harte openbaar sal maak; en dan sal elkeen lof van God ontvang. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys