Ep.23 - (Afr.) - Wandel nougeset, die dae is boos - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-09-23T17:00

:: ::

Eph 5:15  Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; 
Eph 5:16  en koop die tyd uit, omdat die dae boos is. 
Eph 5:17  Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is. 
Eph 5:18  Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul. 
Eph 5:19  Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here, 
Eph 5:20  terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus, 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys