Ep.24 - (Afr.) - Beklee julle met die nuwe mens wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-04-04T14:00

:: ::

Eph 4:17  Dit sê en betuig ek dan in die Here, dat julle nie meer moet wandel soos die ander heidene ook wandel in die verdwaasdheid van hulle gemoed nie— 
Eph 4:18  mense wat verduisterd is in die verstand en vervreemd van die lewe van God deur die onkunde wat in hulle is vanweë die verharding van hulle hart; 
Eph 4:19  wat ongevoelig geword het en hulle oorgegee het aan die ongebondenheid om in hebsug allerhande onreinheid te bedrywe. 
Eph 4:20  Maar julle het Christus nie so leer ken nie, 
Eph 4:21  as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus: 
Eph 4:22  dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 
Eph 4:23  en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 
Eph 4:24  en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys