Ep.24 - (Afr.) - God se verbond m.b.t. ons kinders - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-09-27T18:00

:: ::

Jes 59:21  Wat My aangaan, dit is my verbond met hulle, sê die HERE: My Gees wat op jou is, en my woorde wat Ek in jou mond gelê het, sal uit jou mond nie wyk nie, en ook nie uit die mond van jou kroos en uit die mond van die kroos van jou kroos, sê die HERE, van nou af tot in ewigheid nie. 

Act 16:30  En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word? 
Act 16:31  Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys