Ep.26 - (Afr.) - Geseend is die mens wat op God vertrou - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-04-11T19:00

:: ::

Psa 84:6  Welgeluksalig is die mens wie se sterkte in U is, in wie se hart die gebaande weë is. 
Psa 84:7  As hulle deur die Droë Laagte trek, maak hulle dit ‘n fonteinland; ook oordek die vroeë reën dit met seëninge. 
Psa 84:8  Hulle gaan van krag tot krag; elkeen van hulle sal verskyn voor God in Sion. 
Psa 84:9  HERE, God van die leërskare, hoor my gebed; luister tog, o God van Jakob! Sela. 
Psa 84:10  o God, ons skild, kyk en aanskou die aangesig van u gesalfde. 
Psa 84:11  Want ‘n dag in u voorhowe is beter as duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van my God as om te woon in die tente van goddeloosheid. 
Psa 84:12  Want die HERE God is ‘n son en skild; die HERE sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie. 
Psa 84:13  HERE van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou! 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys