Ep.26 - (Afr.) - Watter loon sal jy ontvang? - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-10-04T15:00

:: ::

1Co 3:9  Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle. 
1Co 3:10  Volgens die genade van God wat aan my gegee is, het ek soos ‘n bekwame boumeester die fondament gelê, en ‘n ander bou daarop; maar elkeen moet oppas hoe hy daarop bou. 
1Co 3:11  Want niemand kan ‘n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus. 
1Co 3:12  En as iemand op dié fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels— 
1Co 3:13  elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is. 
1Co 3:14  As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang; 
1Co 3:15  as iemand se werk verbrand word, sal hy skade ly; alhoewel hy self gered sal word, maar soos deur vuur heen. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys