Ep.29 - (Afr.) - Mense is liefhebbers van hulleself, moenie soos hulle wees nie - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-04-21T18:00

:: ::

2Ti 3:1  Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. 
2Ti 3:2  Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 
2Ti 3:3  sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 
2Ti 3:4  verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God; 
2Ti 3:5  mense wat ‘n gedaante van godsaligheid het, maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense af. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys