Ep.31 - (Afr.) - Vra God om in jou te werk om te wil en te werk - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-04-28T16:00

:: ::

Php 2:12 ... werk julle eie heil uit met vrees en bewing;
Php 2:13  want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
Php 2:14  Doen alles sonder murmurering en teëspraak,
Php 2:15  sodat julle onberispelik en opreg kan wees, kinders van God sonder gebrek te midde van ‘n krom en verdraaide geslag onder wie julle skyn soos ligte in die wêreld,
Php 2:16  deurdat julle die woord van die lewe vashou,...

Rom 8:14  Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys