Ep.31 - (Afr.) - Word kragtig in die Here - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-10-21T22:00

:: ::

Eph 6:10  Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. 
Eph 6:11  Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. 
Eph 6:12  Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys