Ep.32 - (Afr.) - Waarmee sal Jesus jou besig vind? - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-10-25T08:00

:: ::

Luk 12:42  En die Here antwoord: Wie is dan die getroue en verstandige bestuurder wat die heer oor sy diensvolk sal aanstel om hulle rantsoen op tyd te gee? 
Luk 12:43  Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, só besig sal vind. 
Luk 12:44  Waarlik, Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel. 

1Jn 2:15  Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys