Ep.35 - (Afr.) - Jesus Christus is my wins! - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-05-12T09:00

:: ::

Php 3:7  Maar wat vir my wins was, dit het ek om Christus wil skade geag. 
Php 3:8  Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry 
Php 3:9  en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof; 
Php 3:10  sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, 
Php 3:11  of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik.
Php 3:12  Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys