Ep.37 - (Afr.) - Goddelike liefde in ons lewens - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-05-19T19:00

:: ::

1Co 13:4  Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, 
1Co 13:5  handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, 
1Co 13:6  is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. 
1Co 13:7  Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. 
1Co 13:8  Die liefde vergaan nimmermeer; maar profesieë—hulle sal tot niet gaan; of tale—hulle sal ophou; of kennis—dit sal tot niet gaan. 
1Co 13:9  Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele. 
1Co 13:10  Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan. 
1Co 13:11  Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is, het ek die dinge van ‘n kind afgelê. 
1Co 13:12  Want nou sien ons deur ‘n spieël in ‘n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. 
1Co 13:13  En nou bly geloof, hoop, liefde—hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys