Ep.39 -(Afr.) - Ons is kinders van God - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-11-18T17:00

:: ::

1Jn 3:1  Kyk wat ‘n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie. 
1Jn 3:2  Geliefdes, nou is ons kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. 
1Jn 3:3  En elkeen wat hierdie hoop op Hom het, reinig homself soos Hy rein is. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys