Ep.40 - (Afr.) - Die regverdige sal deur die geloof lewe - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-05-30T20:00

:: ::

Heb 10:35  Werp dan julle vrymoedigheid, wat ‘n groot beloning het, nie weg nie. 
Heb 10:36  Want julle het lydsaamheid nodig, om, nadat julle die wil van God gedoen het, die belofte te verkry. 
Heb 10:37  Want nog ‘n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie. 
Heb 10:38  Maar die regverdige sal uit die geloof lewe; en as hy hom onttrek, het my siel geen welbehae in hom nie. 
Heb 10:39  Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys