Ep.44 - (Afr.) - Die vrug van die Gees - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2020-12-06T17:00

:: ::

Gal 5:22  Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. 
Gal 5:23  Teen sulke dinge is die wet nie. 
Gal 5:24  Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig. 
Gal 5:25  As ons deur die Gees lewe, laat ons ook deur die Gees wandel. 
Gal 5:26  Laat ons nie word soekers van ydele eer wat mekaar uittart en mekaar beny nie. 

Rom 8:14  Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys