Ep.47 - (Afr.) - Hou aan om ons salige hoop te verwag! - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-06-23T16:00

:: ::

Tit 2:11  Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn 
Tit 2:12  en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe, 
Tit 2:13  terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus, 
Tit 2:14  wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ‘n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke. 
Tit 2:15  Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag nie. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys