Ep.53 - (Afr.) - God is steeds op die troon en in Sy heilige paleis - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-07-14T20:00

:: ::

Psa 11:1  Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël! 
Psa 11:2  Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart. 
Psa 11:3  As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? 
Psa 11:4  Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. 
Psa 11:5  Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. 
Psa 11:6  Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees. 
Psa 11:7  Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys