Ep.55 - (Afr.) - Hulle sal geen verskoning hê nie - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-07-21T18:00

:: ::

Rom 1:18  Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, 
Rom 1:19  omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar. 
Rom 1:20  Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; 
Rom 1:21  omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister. 
Rom 1:22  Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys