Ep.66 - (Afr.) - Daar is groot loon in om die Here lief te hê - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-08-29T09:00

:: ::

Psa 19:8  Die wet van die HERE is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. 
Psa 19:9  Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë. 
Psa 19:10  Die vrees van die HERE is rein: dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is waarheid—tesame is hulle regverdig. 
Psa 19:11  Hulle is begeerliker as goud, ja, as baie fyn goud; en soeter as heuning en heuningstroop. 
Psa 19:12  Ook word u kneg daardeur gewaarsku; in die onderhouding daarvan is groot loon.

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys