Ep.70 - (Afr.) - Die oë van die Here is op die regverdiges - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-09-12T20:00

:: ::

1Pe 3:8  En eindelik, wees almal eensgesind, medelydend, vol broederliefde en ontferming, vriendelik. 
1Pe 3:9  Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe. 
1Pe 3:10  Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie. 
1Pe 3:11  Hy moet afwyk van wat verkeerd is, en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag. 
1Pe 3:12  Want die oë van die Here is op die regverdiges en sy ore tot hulle gebed, maar die aangesig van die Here is teen die kwaaddoeners. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys