Ep.77 - (Afr.) - Moet asseblief nie louwarm raak nie - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-10-07T08:00

:: ::

Mat 24:12  En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 

Rev 3:16  Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug.

2Ti 3:12  En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. 
2Ti 3:13  Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys