Ep.79 - (Afr.) - Die Here is my rots - a podcast by tiaan gildenhuys

from 2021-10-13T20:00

:: ::

Psa 18:2  En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte. 
Psa 18:3  Die HERE is my rots en my bergvesting en my redder; my God, my rots by wie ek skuil; my skild en die horing van my heil, my rotsvesting. 
Psa 18:4  Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos. 
Psa 18:5  Bande van die dood het my omring, en strome van onheil het my oorval. 
Psa 18:6  Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom. 
Psa 18:7  Toe ek benoud was, het ek die HERE aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp; Hy het my stem uit sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor sy aangesig het in sy ore gekom. 

Further episodes of A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Further podcasts by tiaan gildenhuys

Website of tiaan gildenhuys