Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus. - a podcast by CRA GROUP

from 2022-03-29T07:54:14

:: ::

Daar is volgens sommige menings, ‘n daadwerklike risiko vir hongersnood. Daar is reeds 800 miljoen mense wêreldwyd wat honger ly en die oorlog in Oos-Europa sal dié stand van sake vererger en talle lande maak 100 persent staat op Rusland en die Oekraïne vir koring. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het sy reaksie so verwoord …

--- Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP