Ekonome is bekommerd dat ’n resessie die wêreld in die gesig staar - a podcast by CRA GROUP

from 2022-06-06T10:10:07

:: ::

Ekonomiese vooruitsigte het aansienlik verander in die drie maande nadat Rusland Oekraïne binnegeval het. Alles kan nie aan die inval toegeskryf word nie, maar niemand sal waarskynlik stry dat dit die grootste bydrae tot die swakker ekonomiese vooruitsigte gelewer het nie. 


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP