HOËR RENTEKOERSE GEEN OPLOSSING- Suid Afrika - a podcast by CRA GROUP

from 2022-07-19T07:21:53

:: ::

"Die Reserwebank sal in die komende weke, net soos die Amerikaanse Federale Reserweraad, Europese Sentrale Bank en ander sentrale banke in die wêreld, weereens die werking van die markkragte van vraag en aanbod totaal ignoreer wanneer hulle hul rentekoerse verder verhoog," sê Fanie Brink, 'n onafhanklike landbou-ekonoom.




Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP