Pieter Moller berig oor ‘n Australiese uitvindsel om veediefstal te bekamp - a podcast by CRA GROUP

from 2022-04-20T13:25:55

:: ::

‘n Australiese universiteit, die Universiteit van New England, het ‘n meganisme ontwerp wat ‘n goeie teenvoeter vir veediefstal is. Die sonkragaangedrewe oorplaatjie wat aan vee geheg word, word beskou as ‘n groot deurbraak in landbouers se soeke na ‘n werkbare oplossing vir veediefstal. Die toestel is die eerste in die wereld wat diere se inligting op enige plek, enige tyd, direk via satellite stuur met data en die nodige waarskuwings na die boer se selfoon.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP