Prof Elmien Du Plessis gee 'n kort oorsig oor vandag se gebeure by die Ad Hoc Komitee. - a podcast by CRA GROUP

from 2021-05-31T14:08:05

:: ::

Die ad hoc-komitee wat getaak is met die wysiging van artikel 25 van die Grondwet se  sperdatum vir die afhandeling van hul werk was vandag, 31 Mei. Op die laaste nippertjie het  die ANC verdere wysigings aan artikel 25 voorgestel.



---

Send in a voice message: https://anchor.fm/johannpretorius/message

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP