Suid Afrika se finansiele posisie 2022 - a podcast by CRA GROUP

from 2022-06-27T08:56:36

:: ::

Drie ernstige ekonomiese uitdagings is besig om vrese vir ‘n globale resessie te laat toeneem. Stygende inflasie, die oorlog in Oekraïne en die gevolge van die Covid-pandemie, veral China se gesukkel om die siekte daar onder beheer te kry, is besig om ‘n perfekte ekonomiese storm wêreldwyd te veroorsaak.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

Further episodes of AGRI NEWS NET

Further podcasts by CRA GROUP

Website of CRA GROUP