Podcasts by But kaantie: die Ivor Price show

But kaantie: die Ivor Price show

Jy sê jy is my grootste fan, but kaantie vra jy waar het ek geleer om so mooi Afrikaans te praat. Jy dink jy is kaviaar, but kaantie is jy viskuite. Jy verbeel jou jy’s ingelig, but kaantie forward jy nog fake news. Jy was drie maande in Engeland, nou kan jy nie meer die regte Afrikaanse woord vir ’n ding onthou nie. Welkom by die Ivor Price show. Hier is ons ernstig oor die nuus, maar nie oor onsself nie.

Further podcasts by Ivor Price

Podcast on the topic Kommentare

All episodes

But kaantie: die Ivor Price show
Oor Kirvan, skole en ’n lockdown-babalaas, ouma Griet, Blou Bul-boeties en die politiek from 2020-06-14T00:00

In episode 7 van “But kaantie: die Ivor Price show”: Die kunswêreld treur oor die moord op die choreograaf en danser Kirvan Fortuin. Die skrywer Bettina Wyngaard, dramaturg Herschelle Benjamin en A...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor ongelykhede, die reis na heling en ’n nuwe normaal ná covid-19 from 2020-05-27T22:15

In episode 6 van But kaantie: die Ivor Price show: Mmusi Maimane van die One South Africa-beweging wil ’n stokkie steek voor planne om skole Maandag te heropen te midde van die covid-19-pandemie. E...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor skoledrama, oopbars-hakskene, 'n nuttelose minister en ’n swart swaan from 2020-05-23T16:02

In episode 5 van “But kaantie: die Ivor Price show”… Vanessa le Roux van “Parents against the opening of schools” oorweeg regsaksie teen Angie Motshekga oor die heropening van skole. Prof. Jean Gre...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Seepunt-drawwers, die adder in Ramaphosa se boesem, Metrofail en ’n lewe ná 7de Laan from 2020-05-06T17:40

In episode 3 van “But kaantie: die Ivor Price show” sê radio- en TV-persoonlilkheid Mr Meyer sy sê oor die drawwers wat op die Seepunt-promenade toegesak het. Pieter du Toit, Ferial Haffajee en Mar...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Ramadaan, die politiek van vibrators, en covid-19-kreatiwiteit from 2020-04-30T05:00

In episode 2 van “But kaantie: die Ivor Price show” praat sielkundige Shahieda Carlie oor self-isolasie in ’n tyd waar sosialisering vir Moslems amper heilig is. Jason Lloyd is bekommerd oor die we...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Ramadaan, die politiek van vibrators, en covid-19-kreatiwiteit from 2020-04-30T05:00

In episode 2 van “But kaantie: die Ivor Price show” praat sielkundige Shahieda Carlie oor self-isolasie in ’n tyd waar sosialisering vir Moslems amper heilig is. Jason L...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor Ramadaan, die politiek van vibrators, en covid-19-kreatiwiteit from 2020-04-30T05:00

Jy sê jy is my grootste fan, but kaantie vra jy waar het ek geleer om so mooi Afrikaans te praat. Jy noem jouself ’n joernalis, but kaantie was jy voor dit ’n NG-dominee. Jy dink jy is kaviaar, but...

Listen
But kaantie: die Ivor Price show
Oor'n f*kken vieslike virus,'n politieke nar en skynvrede from 2020-04-21T19:30

Die veelbekroonde joernalis Ivor Price is nou ook op podcasts te hoor. In dié weeklikse nuusoorsig is daar geen heilige koeie nie. En ook nie ego nie. In episode 1 praat...

Listen