Lize Blignaut deel haar getuienis met Bybel Tyd kykers en luisteraars op ons Youtube, FB en Podcast meduims. - a podcast by Zelda du Toit

from 2021-03-20T15:08:51

:: ::

Na 'n wonderwerk waar haar dogtertjie by betrokke was, getuig Lize van die Here se genade. Luister gerus en deel met ander Afrikaans sprekendes regoor die wêreld. Sluit gerus aan by ons YouTube kanaal, Bybel Tyd toep, fb en blog. Ondersteun ons winkel op www.Redbubble.com onder 'Ladiesenrich" om die mediums te ondersteun.



---

Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

Further episodes of Bybel Tyd

Further podcasts by Zelda du Toit

Website of Zelda du Toit