Marinda gesels oor haar boek 'Tyd saam met God' - a podcast by Zelda du Toit

from 2022-01-08T15:25:27

:: ::

'Tyd saam met God' is ‘n boek met 70 dagstukkies. Ek wil in die lig van die Kruis die wonderlike waarheid van die Woord deel. Ek wil saam met die leser tyd spandeer om hierdie Goeie Nuus opnuut te ontdek, om die hart van die evangelie boodskap oop te breek en die beloftes van God vir elke mens te verstaan: om te weet dat ons weet Hy het ons lief net soos ons is, om te weet Hy het vir ons die duurste prys ooit betaal en ons behoort nou aan die Koning van die konings.



---

Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

Further episodes of Bybel Tyd

Further podcasts by Zelda du Toit

Website of Zelda du Toit