Sharon se getuienis op Bybel Tyd Toep en Youtube kanaal - a podcast by Zelda du Toit

from 2021-02-25T12:37:04

:: ::

Sharon en haar familie is deur hartseer tye na haar seun sy eie lewe geneem het. Sy deel graag haar storie en gee ook raad aan ander wat deur treur en vrae gaan.  Quinton se mooi musiek word ook op die video gedeel as agtergrond musiek.  Sluit gerus aan by ons YouTube kanaal en druk op die klokkie om op datum te bly met ander getuienisse.



---

Send in a voice message: https://anchor.fm/bybel-tyd/message

Further episodes of Bybel Tyd

Further podcasts by Zelda du Toit

Website of Zelda du Toit