Podcasts by Die SkaatsCast

Die SkaatsCast

Further podcasts by Skaats de Wet

Podcast on the topic Gesellschaft und Kultur

All episodes

Die SkaatsCast
Episode#28 | Die 'get behind me santa' Episode from 2010-02-01T12:08:56

Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pa...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode from 2008-04-07T14:19:43

Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007! from 2007-12-24T15:46:02

Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot ...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#25B | Die Back2Back Episode from 2007-12-23T10:45:08

Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!

Listen
Die SkaatsCast
Episode#25A | Die Rockin' Episode from 2007-12-19T12:06:31

Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wi...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#24 | Die Sexy Episode from 2007-12-06T18:13:28

...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan d...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#23 | Die Comeback Episode from 2007-10-31T18:26:40

Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande lu...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#22 | Die Hero Episode from 2007-05-09T07:06:54

[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#21 | Die Paasfees Episode from 2007-04-06T11:04:27

Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys n...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#16 | Die Gunsteling Episode from 2007-02-11T09:31:32

In hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? Ons l...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#15 | Daai 80s Episode from 2007-01-02T09:04:58

Alle dinge 80s! Ons gesels oor Thomas Dolby (moenie vra nie) se comeback, Nicole Richie se out-of-the-box bestuursessies en ons bekyk al daai 80s programme waarvan jy al vergeet het. Verder ook: D...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#14 | Die Kersfees Episode! from 2006-12-24T09:27:16

WOW! Die super-duperste bumper-packed musiek uitgawe van die SkaatsCast! Ons speel 13 uitstekende Kersfees songs om die geboorte van Jesus te vier. Los 'n voicemail vandag nog! 073 424 5758 (verva...

Listen
Die SkaatsCast
Episode#13 | Die Unlucky Episode from 2006-12-07T22:32:17

In hierdie UNLUCKY episode... Die einde van SkaatsCast Rants, maar die begin van 3 nuwe AWESOME sections! Verder is daar ook 'n wenner van die Mae Everglow kompetisie. In hierdie Episode se 'Ver...

Listen