Daaglikse Oordenking - Maandag 3 Augustus 2015 - a podcast by Jacques

from 2015-08-05T14:10:55

:: ::

Spreuke 5: 21-23 (AFR53)

Want elke mens se weë is voor die oë van die Here, en Hy weeg al sy gange.
Sy eie ongeregtighede vang hom, die goddelose, en in die vangstrikke van sy sonde word hy vasgehou.
Hy sal sterf deur gebrek aan tug, en deur die grootheid van sy dwaasheid sal hy dwaal.

Further episodes of Die Woord Lewe met Ritme

Further podcasts by Jacques

Website of Jacques