#GROOTtrauma 10 Mei 2023 - Gerco van der Merwe wat deur ISIS aangehou word - a podcast by GROOTfm 90.5

from 2023-05-10T09:00

:: ::

Hoe veilig is dit vir paramedisie om in Afrika te werk? Gerco van Deventer is alreeds 'n paar jaar in ISIS se hande en verwag 'n groot losprys vir sy lewe. Sy suster as ook 'n paar paramedikuste gesels oor hul ervaring om in Afrika te werk.

Mari Murray, Izelle Uys en Carle Weber

Further episodes of #GROOTtrauma

Further podcasts by GROOTfm 90.5

Website of GROOTfm 90.5