#GROOTtrauma 13 Mei 2020 - Deurbraak in Covid-19, brandwonde en hipertensie - a podcast by GROOTfm 90.5
from 2020-05-13T19:14
::
::
Dr Tasnim Suliman van die Universiteit van die Wes-Kaap gesels oor haar grondverskuiwende werk om die Covid-19 (SARS-cove-2) virus te isoleer en so dit van nader te kan bekyk. Dit is ook internasionale hipertensie bewusmaking en brandwond-bewusmakings maand. Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning gesels meer hieroor.
Further episodes of #GROOTtrauma
Further podcasts by GROOTfm 90.5
Website of GROOTfm 90.5