#GROOTtrauma 27 Mei 2020: CRISPR en hoe kan help met die veg teen Covid-19 - a podcast by GROOTfm 90.5

from 2020-05-27T19:14

:: ::

Kan CRISPR help om ons teen Covid-19 en toekomstige virusse te beskerm? Hoe werk genoom-editing en is dit eties? Dr Sheetal Soni (University van KwaZulu-Natal) gesels saam Dr Jaco van Niekerk en Dr Jacques Koning oor die etiek en tegnologie van genoom-wysiging.

Further episodes of #GROOTtrauma

Further podcasts by GROOTfm 90.5

Website of GROOTfm 90.5