Kan ons al praat van ‘n “post-lockdown” kerk? - a podcast by Reggie Nel

from 2020-09-30T20:27:56

:: ::

Brendan Ficks, bekende leier in die Mediabedryf maar ook met sy bemarkingsagtergrond daag kerke uit om anders te dink oor hulself. Ons gesels kopstukke en oorweeg sy “aanklag” - soos hy dit sien, dat sommige kerkleiers eerder verlang na die verlede.

Further episodes of kopstukke

Further podcasts by Reggie Nel

Website of Reggie Nel