Arnold Mol Die strewe na zero defek Is verby 11 Nov 2018 Sondag Oggend - a podcast by LWC

from 2018-11-12T07:32:59

:: ::

Dr.Arnold Mol
11 November 2018 - Oggenddiens


God se standaard Vir ewig soos Hy
100%
A






B


Ons kan staatmaak op:
* Eie prestasie
* Jesus se prestasie

0%



VERWANTE SKRIFGEDEELTES
God se standaard
Matteus 5:48 “Wees julle dan volmaak, soos julle hemelse Vader volmaak is”
Die natuurlike mens se posisie
Romeine 3:23 “Almal het gesondig en is ver van God”
Romeine 6:23 “Die loon wat die sonde gee, is die dood”
Die gemiddelde mens se lewenswandel
Jesaja 64:6 “Ons beste dade is soos vuil klere”
Slegs twee opsies: Slegs twee poorte – die wye poort en die nou poort Matteus 7:13-14
(1) Eie poging – Romeine 3:20 “Daarom sal geen mens op grond van wetsonderhouding deur God vrygespreek word
nie”
(2) Jesus se poging – 1 Petrus 2:24 “Hy het self ons sondes in Sy liggaam aan die kruis gedra”
2 Korintiërs 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel
sodat ons deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees”

Vryspreking deur middel van geloof
Galasiërs 2:16 “Geen mens word vrygespreek op grond daarvan dat hy die Wet onderhou nie”
Romeine 8:4 (OV) “ ..... sodat die reg van die Wet vervul kan word in ons”

Die gelowige se posisie in Christus
Hebreërs 10:14 (OV) “Deur één offer het Hy vir altyd volmaak, dié wat geheilig word”

Heiligmaking
1 Tessalonisense 5:23 (OV) “Mag Hy, die God van vrede, julle volkome heilig maak, en mag julle gees en siel en ligaam
geheel en al onberispelik bewaar word by die wederkoms van onse Here Jesus Christus”

Verheerliking
Kolossense 3:4 “Wanneer Christus, wat julle lewe is, by Sy wederkoms verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn
en in Sy heerlikheid deel”
Ewige posisie en lewenswandel
1 Johannes 3:2 “Maar ons weet dat wanneer Jesus kom, ons soos Hy sal wees”

- - - o 0 o - - -

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC