FamilieStories - a podcast by LWC

from 2017-04-11T11:43:33

:: ::

Alida vertel vir ons familiestories... van hoe haar ouers ontmoet het, saam fiets gery het en hoe sy groot geword het in Malelane...God was daar. Sy vertel hoe lekker dit is om te onthou hoe sy en haar seun, met moeite, gaan kamp het en hoe hulle nou saam gaan fliek... in die sitkamer. Wat is jou familie se stories?

Alida Liebenberg
9 April 2017, 09:00

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC