Wouter vd Merwe Daar Is Krag In Wag 08 April 2018 Aanddiens - a podcast by LWC

from 2018-04-11T15:41

:: ::

Wouter van der Merwe
8 April 2018 - aanddiens
Waarvoor wag ons as Christene?
Behalwe vir:
• mekaar 1Kor. 11:33 (goeie maniere)
• Seks voor die huwelik (goeie sedes)
• Om jou voet in jou mond te sit. (Wysheid)

• Jesus se klop- Open. 3:20
• Heilige Gees doop. Hand. 1:8
• Heilige Gees daagliks - Ef. 5:18
• Wederkoms - 1Kor. 16:22

Hand. 1:4-13 & 2:1-3
Wag:
• In eensgesindheid Ps. 133
• Liefde 1Kor. 13:1
• Gebeds volharding Kol. 4:2

OT. Wag- vertrou op die Here vir uitkoms.
Ps. 25:3/5 Ps. 20 Ps. 39:7 Spr. 20:22
Jes. 40:28-31

Hy gee krag om: (Sag. 4:6)
• te oorwin
• Te bid
• Antwoorde te kry

Wag en bid!

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC