Wouter vd Merwe Dawid se no 1 Vrou 15 April 2018 Oggenddiens - a podcast by LWC

from 2018-04-15T13:49:17

:: ::

Wouter van der Merwe
15 April 2018 - oggenddiens
Wie was Dawid se no.1 vrou?

Hy’t 8 vroue en nog byvroue gehad. (1Kron.3)
Maar 3 was met ander mans getroud.

Migal (1Sam.18:20-29 & 2Sam. 6:16-23)
Sy 1ste was Saul se dogter.
• verlief
• Verander- Palti
• Verag

Abigajil (1Sam. 25)
Nabal se vrou
• vrees
• Vereer
• Verlief

Batseba (2Sam.11 &12)
Urija se vrou
• Versuim
• Vertroos (Ps.51)
• Vergeef - vereer (Salomo 1Kon.2:19)

Genade!
Ons aanbid `n God van 2de kanse!
Wie sou jy kies as Dawid se no. 1 vrou?
Matt.1:6-7 (Maria) & Luk. 3:31-32 (Josef)


Hy gebruik jou juis met jou gebrokenheid!
Sy storie is opgemaak uit mense soos ek en jy!

Gaan van nou af vorentoe!
Luk.9:62
Ef. 2:6 - Troonperspektief

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC