Wouter vd Merwe Die Liefde Van 'n Vader 23 Sept 2018 Sondag Oggenddiens - a podcast by LWC

from 2018-09-25T10:21:03

:: ::

Wouter van der Merwe
23 September 2018 - 09:00
Wees n pa!

Hoe reflekteer ek Vader God?
Ek wil nie Sy beeld blokeer nie!

• Leer Vader-God ken!
Sy Woord wys Sy karakter! (10 tekste)

• God is liefde! (Die eienskap wat uitstaan)
Gal. 5:22 - vrug vd. HG. - natuurlike vermoë
1Kor.12-14 - gawe vd. HG. - bo natuurlike vermoë

• Wees n pa (fiesies en geestlik) wat:

— Jou kinders (dissipels) van verhouding met God leer!
Deut.6:4-8 (4:9) Spr. 22:6 & Ef. 6:4
3 stoele

— voorsien vir jou mense!
2Kor. 12:14 Tit. 2:4

— Lei jou gesin!
In gebed
In morele voorbeeld en
In liefde sê en doen!


Laat toe dat jou HELE lewe jou kinders leer!

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC