Wouter vd Merwe Hoe werk ek deur Tereurstellings? Sondag Oggend 19 Aug 2018 - a podcast by LWC
from 2018-08-20T07:09:45
Wouter van der Merwe
19 Augustus 2018 - Oggenddiens
Hoe werk ek deur teleurstellings?
Was jy al teleurgestel deur :
`n onvervulde verwagting,
`n ander persoon,
jouself of
die Here?
Spreuke 13:12 (4:23)
Teleurstelling: Frustrasie oor die verskil tussen verwagting en ervaring!
Teleurstelling laat ons somtyds:
Hoop verloor. - Sagaria en Elisabet. (Luk. 1:6). - (2Kon. 4:8-37) Sunamitiese vrou.
Negatief raak en sonde doen. - Dawid se manne (1Sam. 30:1-6). Petrus (Matt. 16:21-23) & Abraham (Hagar)
Depressie - gemoedstoestand - Elia (1Kon. 19:1-8) & Lasarus se susters (Joh.11:1-15)
Wat moet ons doen as ons teleurgesteld is of selfs ander teleurstel?
1Sam. 30:6
As die Here jou God (toevlug) is gee Hy vir jou krag!
Matt.11:28-30 soek by die Here hulp en troos voor jy op mense se raad en hulp staatmaak!
Ps. 143
Further episodes of Lewendewoord Centurion
Further podcasts by LWC
Website of LWC