Wouter vd Merwe Lei Vanuit Respek en Liefde Sondag Aand 21 Okt 2018 - a podcast by LWC

from 2018-10-24T08:49:46

:: ::

Wouter van der Merwe
21 Oktober 2018 - 18:00
Lei vanuit Respek en liefde!

Ef. 5:20-25
Mans wees lief vir jul vrouens
Vrouens met respek wees aan jou man onderdanig.

Mans het respek nodig terwyl vrouens liefde nodig het.

Maar die twee geslagte moet kommunikeer met :
Liefde en respek!

Wat gebeur as respek agterwee bly?

• Kritiek wat lei tot geestlike melaatsheid - Meriam Num. 12
• Ontbloting van ander bring n vloek. - Ham Gen. 9:27
• Familiariteit lei tot onvrugbaarheid. -Migal. 2Sam.6:23

Maar Jesus sê :
Ek het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien!
Matt.20:28 (Joh.13:4-5)

Is dien= liefde + respek?

Hoe dien jy Hom?

Further episodes of Lewendewoord Centurion

Further podcasts by LWC

Website of LWC